Jaarboeke

Gevorderde voedselwetenskap 420


 
Modulekode FST 420
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Natuur- en Landbouwetenskappe
Module-inhoud Besprekingsklasse in gevorderde voedselchemie, voedselmikrobiologie, voedselingenieurswese, voedselprosessering en voeding. Probleemoplossing en literatuurbesprekings.
Modulekrediete 20.00
Voorvereistes Derdejaarstatus of TDH
Kontaktyd 12 besprekingsklasse
Onderrigtaal Engels
Akademiese organisasie Voedselwetenskap
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences